Have Questions?Ask An Expert

Boesemvriendinne Navy

Many in stock
R 160.00
Sox Footwear is partnering with USN and Solidariteit Helpende Hand on the Boesemvriendinne project. This initiative was formed by Helpende Hand to create awareness during Breast Cancer Awareness month in October. Proceeds of the socks will go to the project to help those who can't afford surgery.  Borskanker is ’n diagnose wat geen...
Size Guide
Size :
R 160.00
customers are viewing this product

Sox Footwear is partnering with USN and Solidariteit Helpende Hand on the Boesemvriendinne project. This initiative was formed by Helpende Hand to create awareness during Breast Cancer Awareness month in October. Proceeds of the socks will go to the project to help those who can't afford surgery. 

Borskanker is ’n diagnose wat geen vrou ooit wil kry nie, en daar is nie veel wat enigiemand van buite kan doen om die nuus te versag nie. Baie mastektomie-pasiënte wat kan, kry terselfdertyd ’n bors rekonstruksie, maar vir baie vroue is dit nie bekostigbaar nie, en die verlies wat hulle ervaar is diepgaande. Dit is waar Helpende Hand se Frouevonds met die idee vorendag gekom het om hul jaarlikse brei-projek in 2021 te wy aan die maak van sagte bors prostese vir behoeftige vroue wat ’n bors verloor het. Die Frouevonds, wat binne Helpende Hand gestig is om vroue te bemagtig, spel sy naam juis so agterstevoor omdat dit wil wys dat dinge soms verkeerd loop in die lewe.

Helpende Hand het baie vrywilligers wat kranige breiers is, vandaar die jaarlikse Breinaald-projek waarmee mense se brei talent vir welwillendheid projekte ingespan word. Vanjaar se projek is saam met Kansa van stapel gestuur onder die vaandel van #Boesemvriendinne met die idee om tot en met Oktober, wat borskankerbewustydsmaand is, prosteses te brei vir vroue wat nie ‘n silikoon prostese of bors rekonstruksie kan bekostig nie.

’n Brei-pakket is saamgestel met die brei- of hekel-patroon, wol en vullings materiaal om een prostese te maak. Hierdie pakkette, wat vir R60 gekoop kan word, word dan versprei onder vrywilligers wat saam wil brei. Geldelike bydraes is welkom, en word aangewend om nog brei pakkette te maak. Eenmalige skenkings kan by helpendehand.co.za/donasie gemaak word met BREIKANSA as die verwysing. Breiers wat wil saam brei is baie welkom, en kan by frouevonds@helpendehand.co.za meer hoor oor hoe om betrokke te raak.

Crew Cut Socks

Get ready to jump, run, ride, play and be epic with Sox Footwear’s premium crew-cut socks. Gone are the days of wearing the same old-school cotton socks built for “comfort” and not performance.

Our new technology enhances your sock game, with breathable upper mesh, reinforced heel and toe, and soft PolyLon36 material that makes you feel like you’re walking on air.

View the product care instruction here.
For an in-depth description of our technology, click here.

UK  US/Canada Europe
Small 1-3 3-5 37-41
Medium 4-7 6-10 41-45
Large 8-12 11-14 45+
  • Seamless toe to avoid blisters.
  • Lightweight material to keep your feet cool and dry.
  • Y-shaped heel for a well-rounded fit and anti-slip.
  • Clean look and feel on the inside of the sock.
  • No tassels and loose yarns.
  • 16cm cuff for everyday wear and all types of sports.
  • HTFU technology.
  • Reusable packaging.
  • Manufactured in South Africa.
You have successfully subscribed!
This email has been registered
ico-collapse
0
Recently Viewed
Top
ic-expand
ic-cross-line-top